God se Woord VARS vir jou Vandag

God se Woord VARS vir jou Vandag

Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

JOU DAAGLIKSE GRATIS OORDENKING Wil jy graag direkte toegang tot VARS hê? Dit is ‘n daaglikse e-oordenking van 3 minute om jou te help om dieper in God se Woord en nader aan Jesus te kom. Elke oordenking bevat ‘n kragtige Bybelvers, met ‘n paar woorde van inspirasie, hoop en aanmoediging wat daagliks per e-pos na jou slimfoon, tablet of rekenaar gestuur word. Jy kan na die klank luister of die teks lees. Dit gaan alles daaroor om jou te help om God se stem te hoor, sodat jy in ‘n ryk, dinamiese en kragtige verhouding met Jesus kan leef. God se Woord in Afrikaans. Vars, vir jou, elke dag.

Categories: Kids & Family

Listen to the last episode:

Send us a textFilippense 2:3-5 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. Julle moenie net elkeen aan sy eie belange dink nie, maar ook aan dié van ander. Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Mense dink deesdae baie anders oor belangrike sake. Dis asof daar 'n groot verskuiwing in mense se koppe aan die gang is. Maar weet jy, dis nie ‘n nuwe ding nie. Waar mense voorheen ingestel was op h...

Previous episodes

  • 1310 - Offer 101 
    Sat, 07 Sep 2024
  • 1309 - Heiligheid 101 
    Fri, 06 Sep 2024
  • 1308 - Heiligmaking 101 
    Thu, 05 Sep 2024
  • 1307 - Bemagtiging 101 
    Wed, 04 Sep 2024
  • 1306 - Bekering 101 
    Tue, 03 Sep 2024
Show more episodes

More South African kids & family podcasts

More international kids & family podcasts

Choose the genre of podcast