Mevrou Mevrou

Mevrou Mevrou

JacPod

Dis hier waar jy hoor waaroor ‘n Mevrou se lewe nou eintlik gaan – ‘n dosis hardop lag, lang trane huil, vra vir genade, pleit vir geduld. Elke dag se dinge op ‘n skinkbord en nee, nie met tee nie. Hierdie Mevrouens doen nie tee en toebroodjies nie. Maar dan is Gerda de Sousa en Dianne Broodryk nou ook nie alledaags nie. Hulle is maal twee. Hulle is Mevrou Mevrou! Hierdie seisoen word aan jou gebring deur die Arrie Nel Apteekgroep.

Categories: Comedy

Listen to the last episode:

Die Mevrouens het ontwaak na hulle winterslaap en uit kom die selfone om die kuiers in die kalender in te skryf. Daar’s baie om op te vang – die een se tande is nie meer agter tralies nie en die ander een dink sy het die raaisel oor haar geheimsinnige allergiese reaksie sommer self opgelos. Dis die begin van nuwe seisoene en Gerda de Sousa en Dianne Broodryk klets te lekker … totdat een oor haar woorde struikel. * Hierdie seisoen word aan jou gebring deur die Arrie Nel Apteekgroep.

Previous episodes

  • 20 - Mevrou se nuwe seisoen 
    Tue, 17 Sep 2024 - 0h
  • 19 - Mevrou maak haar stem dik 
    Mon, 27 May 2024 - 0h
  • 18 - Mevrou se blou bloed bieg 
    Thu, 28 Mar 2024 - 0h
  • 17 - Mevrou draai die kasset terug tot by die 'perm' 
    Mon, 04 Mar 2024 - 0h
  • 16 - Mevrou krap, waar dit voorheen nie gejeuk het nie 
    Tue, 27 Feb 2024 - 0h
Show more episodes

More South African comedy podcasts

More international comedy podcasts

Choose the genre of podcast