Skatkis Vol Verhale

Skatkis Vol Verhale

Franzél Kruger

Ek is 'n mamma en ons sukkel om luister stories in Afrikaans te kry. Is jy of jou kinders mal daaroor om na stories te luister? Ek gaan heerlike stories voorlees uit my eie boekrak. Stories van toeka tot nou. Hierdie is spesifiek om kinders te help tydens COVID-19 om rustig te gaan slaap. Lekker luister!

Categories: Kids & Family

Listen to the last episode:

Varkie Hartjie bak koek. Storie wat geskryf is deur Anna Emm - voorgelees vir kleuters gedurende COVID-19

Previous episodes

  • 5 - Varkie Hartjie 
    Thu, 06 Aug 2020
  • 4 - Hannetjie Pan en die Jakkals 
    Tue, 12 May 2020
  • 3 - Kat se klokkie 
    Sun, 03 May 2020
  • 2 - Julle is almal my gunstelinge 
    Sun, 03 May 2020
  • 1 - Skilpad leer vlieg 
    Tue, 28 Apr 2020
Show more episodes

More South African kids & family podcasts

More international kids & family podcasts

Choose the genre of podcast