#SlatDiePad

#SlatDiePad

GROOTfm 90.5

Ruben Delmage #SlatDiePad huis toe, weeksmiddae tussen 15:00 – 18:00. Ruben is 'n trotse Bloubul, gemaklik in sy vel en sien altyd kans om te lag oor ‘n “lame” grappie. Hy maak jou pad huis toe elke weeksmiddag lig en vrolik, met inspirasie en ‘n tikkie nostalgie. As jy nog nie ‘n vuur aangesteek het teen die tyd wat jy inskakel op Ruben Delmage se #SlatDiePad nie, gaan jy beslis teen die einde van sy program al ‘n vleisie braai... Da’ vat hy! Dit is onaanvaarbaar om nie in te skakel wanneer Ruben op die lug is nie! Draai daai radio se knop en #TjoenIn!

Categories: Technology

Listen to the last episode:

Marieke en Eugene Erasmus het saam met Ma Charmaine Erasmus die Hartbeespoort Begraafplaas besoek en was so bedroef om die grafte in so 'n toestand te sien. Hulle het toe net daar en dan besluit om 'n besigheid te begin op so jong ouderdom. Luister gerus weer hier na die #PodCast.

Previous episodes

  • 164 - Marieke en Eugene Erasmus - Kids in action - Cemetary Care. 
    Fri, 19 Mar 2021 - 0h
  • 163 - #SlatDiePad Francis Cloete red Estelle en drie kinders se lewe 
    Fri, 12 Feb 2021 - 0h
  • 162 - #SlatDiePad Jannie Putter oor sy nuwe boek - Wen 'n hart 
    Thu, 11 Feb 2021 - 0h
  • 161 - #SlatDiePad Jarelange verneukery - Hoe vergewe jy? 
    Tue, 08 Dec 2020 - 0h
  • 160 - #SlatDiePad HUB van Atterbury - Armond Boshoff 
    Thu, 26 Nov 2020 - 0h
Show more episodes

More South African technology podcasts

More international technology podcasts

Choose the genre of podcast